Home Kontak ons Bankbesonderhede
NG Eros - Bankbesonderhede
Bankbesonderhede PDF Print E-mail
Kontak ons - Bankbesonderhede
Friday, 19 June 2009 20:05

Bankbesonderhede vir dankoffers en bydraes:

Eros-gemeente benodig deurlopende finansiële ondersteuning vir sy verskeie aktiwiteite en daaglikse funksionering. Sonder gereelde bydraes en tiendemaanddankoffers van gemeentelede kan ons nie doen waarvoor ons geroep is nie.  Jy kan jou dankoffer op die volgende maniere hanteer:

  • Gooi dit tydens die erediens in die kollekte bordjies
  • Betaal dit per aftrek/debiet order
  • Betaal dit by die kerkkantoor in tydens kantoor ure (08h00- 16h30)
  • Plaas dit Elektronies in ons bankrekening in.

(Spesifiseer indien vir spesifieke projekte)
NG Kerk Eros
Bank Windhoek Hooftak
Takkode: 481 972
Rekeningnommer: 102 739 9001

 

 

Warm nuus

Praat saam op die Forum

Vers vir die Dag

Bybel-Media