Home Bedienings Imago Dei
NG Eros - Imago Dei
Imago Dei PDF Print E-mail
Saturday, 20 June 2009 18:39

Imago Dei is ‘n instelling wat korporatiewe sosiale investeringsprojekte en donateursfondse namens maatskappye, besighede of organisasies bestuur.  Die instelling spreek gemeenskapsprobleme aan deur die proses van korporatiewe bydraes te vereenvoudig en maatskappye die gerustelling te gee dat hierdie bydraes effektief toegewend en allokeer is na sake wat deur hulle geidentifiseer is.

  Omega Helpline for Restoration
 Beautiful Kidz
 Okahandja Park Naaldwerkprojek
 Alpha/ tronkbediening
 Men on the Side of the Road
 Christian Welfare Organisation
 Christian Faith Impact Ministries
 AKM
 Spensprojek

Indien u sou wou betrokke raak, besoek gerus hul webtuiste by www.imagodei.com.na

Vir die nuutste behoeftes van Imago Dei, kliek hier en raak betrokke!

 

Warm nuus

Praat saam op die Forum

Vers vir die Dag

Bybel-Media