Home Wie is ons
NG Eros - Wie is ons
Wie is Ons PDF Print E-mail
Friday, 03 July 2009 12:29

NG-Eros het ongeveer 1 500 belydende lidmate, wat deur drie leraars bedien word.  Ons struktuur is op die beginsel van die kruis gebasseer:  konneksie met God (vertikale been), mekaar (horisontaal) en nood in die wereld (sirkel om die kruis).  Die kerkraad is die senter van die struktuur.

Vind meer uit oor ons bestuursbeginsels...

Visie en Missie

Leraars

Kerkraad

 

 

Warm nuus

Praat saam op die Forum

Vers vir die Dag

Bybel-Media