Home Wie is ons Kerkraad
NG Eros - Kerkraad
Kerkraad PDF Print E-mail
Wie is ons - Kerkraad
Friday, 19 June 2009 10:56

NG Eros is verbind tot 'n Christelike bediening wat geanker is in:

  • Geloof - Liefde vir God;
  • Liefde - Liefde vir Mekaar;
  • Hoop - Liefde vir Ander

Die Kerkraad, aan wie die opsig oor en die regering van die gemeente toevertrou is, staan sentraal in die uitvoering van hierdie bediening.  Die regsbevoegdheid van die gemeente is gevestig in die Kerkraad en die Kerkraad is uiteindelik verantwoordelik vir die ordelike bestuur en bedryf van die gemeente.

Lees die Handves van die Kerkraad...

Die Kerkraadslede is tans:

  • Ds Fourie vd Berg
  • Ds Johann Serfontein
  • Ds Ernst Coetzee
  • Marieta Grobler
  • Johan Swanepoel
  • Gys Ligthelm
  • Pieter Conradie
  • Christo Horn
  • Piet du Pisani
  • Chris Heunis
  • Jannes Brandt
  • Heleen Badenhorst
  • Elsabe Horn
 

Warm nuus

Praat saam op die Forum

Vers vir die Dag

Bybel-Media