Home Koinonia Forum
NG Eros
Welcome, Guest
Please Login or Register.    Lost Password?
Oesfees in die buitelug!
(1 viewing) 1 Guest
Go to bottom
TOPIC: Oesfees in die buitelug!
#18
Info
Senior Boarder
Posts: 74
graph
User Offline Click here to see the profile of this user
Oesfees in die buitelug! 7 Months, 2 Weeks ago Karma: 0
Eros se jaarlikse Oesfees gaan vanjaar groter en beter as ooit wees! Ons reik nie net uit na minder bevoorregte gemeenskappe nie, ons gaan fisies "uit" om hierdie besonderse geleentheid in die buitelug te hou. Maak seker u is op 28 Maart 2010 hier om saam met ons fees te vier, te kuier en in oorvloed te gee aan die wat nie het nie. Sien u daar!
 
Logged Logged
  The administrator has disabled public write access.
#39
Info
Senior Boarder
Posts: 74
graph
User Offline Click here to see the profile of this user
Re: Mathys sing Fluister 6 Months, 1 Week ago Karma: 0
Hallo almal!

Mathys Roets is oor 3 weke by ons Oesfees. Vir 'n voorsmakie, luister hierna - en koop jou kaartjies nou om te verseker jy loop dit nie mis nie!



Kaartjies by die Kerkkantoor te koop.
 
Logged Logged
  The administrator has disabled public write access.
Go to top

Warm nuus

Praat saam op die Forum

Vers vir die Dag

Bybel-Media